Jaarboeke

Geletterdheidstudie 716


 
Modulekode LCC 716
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Begripsomskrywing van geletterdheid en geletterdheidstudie; geletterdheid en basiese volwassene-onderwys; probleemareas van geletterdheidsonderrig; basiese volwassene-onderwys in Suid-Afrika (beleidsdokumente van die regering, die rolspelers, die struktuur van Adult Basic Education Training; verwagte uitkomste van en kritiek op ABET); basiese volwassene-onderwys in die eie omgewing en die rol van die individu.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences